Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 127
Spreuke 14:28-29
Bybelteks(te)
SPREUKE 14
“Solidary splendour is self-extinguishing.” (Kidner). Getalle maak saak in die wêreld van konings, sê vers 28. Soos vers 17 al gesê het, opvlieënde driftige mense tree maklik dwaas op. Hier in vers 29 word lankmoedigheid daarmee gekontrasteer. Geduld is in wese verstandig. Dit keer dat jy dwaas optree.