Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 260


Spreuke 23:13-14
Bybelteks(te)
SPREUKE 23
Spreuk 13 – Moenie bang wees om kinders te dissiplineer nie.
Ouers word aangemoedig om nie slap te lê in hulle opvoeding en dissipline van hulle kinders nie. Dit sluit lyfstraf vir seuns in. ‘n Pak slae sal nie doodmaak nie, maar sy lewe red van die doderyk.