Spreuke: Eenjaarleesplan – Dag 303
Spreuke 26:22
Bybelteks(te)
SPREUKE 26
Tema 10 – Dit is dwaas om na ‘n kwaadstoker te luister.
Dit is dwaas om na ‘n kwaadstoker se geskinder te luister. Dit glip soos lekkernye in jou binneste in sodat jy self ‘n kwaadstoker raak (vgl Spr 18:22).