Bible Society of South Africa

Vers-’n-dag – 01 Januarie 2020

Bybelteks(te)

1 TESSALONISENSE 4

Die opstanding uit die dood

13Ons wil hê, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie.

1 TESSALONISENSE 4:13AFR83Maak oop in die Bybelleser
Bible Society of South Africav.4.28.1
VOLG ONS