Wat is nuut in Januarie 2025?
Nuwe Leesplan – Blye versekering
Hierdie 17-dag leesplan handel oor bekende geestelike liedere oor die eeue heen wat God loof en prys en ons ook herinner aan die belangrikheid van God se wonderlike genade en verlossing in moeilike tye. Geniet u Bybelleesreis!
- Klik hier
om hierdie leesplan op ons webwerf te volg, of - Jy kan inteken op die BibleSA-app
om daaglikse kennisgewings te ontvang.
Vers-ʼn-dag is nou op Telegram beskikbaar. Indien jy die dagstukkies op Telegram wil ontvang, sluit asseblief aan by die groep by https://t.me/versndag