Sluit nou by BibleSA aan en lees, bestudeer en deel die Bybel gratis!


Wat is BibleSA?
Dit is ’n gratis aan lyn Bybelleesplatform wat deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika ontwikkel is om die Woord van God aan mense in hulle huistaal beskikbaar te maak sodat almal die lewegewende boodskap van Jesus kan ervaar.
Hoe registreer ek?
Skep ’n gratis rekening deur “registreer” in die boonste regterkantse hoek te klik en vul die vorm in.
Geregistreerde gebruikers geniet die volgende voordele:
- Lees en bestudeer die Bybel aan lyn in al 11 Suid-Afrikaanse tale
- Bybels in ander tale soos Frans, Chichewa, Shona, Spaans en Portugees
- Vergelyk verskillende Bybelvertalings langs mekaar
- Gebruik boekmerke, uitlig en notas
- Bykomende bybelse materiaal soos kaarte en aanvullende artikels
- Bybels in oudio formaat
Is dit as ’n app beskikbaar?
Ja, dit is. Die gratis BibleSA-app kan op die Google Play Store