1LOOF die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die Here is tot in ewigheid. Halleluja!
Your browser does not support HTML5 audio.