1Loof die Here, alle nasies,
roem Hom, alle volke,
2want magtig oor ons is sy troue liefde,
ja, die trou van die Here is vir ewig.
Halleluja!
Isikhangeli sakho asixhasi i-HTML5 yomsindo.